Saturday, 25 July, 2026г.
russian english deutsch french spanish portuguese czech greek georgian chinese japanese korean indonesian turkish thai uzbek

пример: покупка автомобиля в Запорожье

 

Amptelike opening van die mediese skool van UNAM

Amptelike opening van die mediese skool van UNAMУ вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
'n Mylpaal is vandag in mediese en onderwyskringe bereik toe die mediese skool van die Universiteit van Namibië (Unam) amptelik deur President Hifikepunye Pohamba geopen is. In 2014 kan Namibië met sy eie mediese dokters en aptekers spog wat plaaslik opgelei is.
Мой аккаунт