Anel en James Alexander praat oor 'Geraamtes in die kas' en saamwerk
У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Dit is 6 jaar sedert Anel en haar man, James Alexander, teenoor mekaar gespeel het en nou in die nuwe SABC 2-reeks, 'Geraamtes in die kas', herenig hulle weer op die kassie.