У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Tussen 26000 en 30000 kinders en vroue is dood in die kampe waar die Ingilse hulle in geplaas het tydens die ABO. Dit het alles begin met die verskroeide-aarde beleid. Hierdie beleid is in 'n proklamasie uitgereik deur Lord Robberts op 16 Junie 1900.