У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
'n Grypdief het sy rieme styfgeloop nadat hy 'n bejaarde dame se beursie gegryp en laat spaander het. 'n Vrou van die dorp het die bejaarde dame hoor gil en besluit om ondersoek in te stel.
Die voorval het op Riversdal plaasgevind.
Lees meer hier: http://bit.ly/2qnz2H1
Video: Wessel van Heerden