Monday, 03 August, 2026г.
russian english deutsch french spanish portuguese czech greek georgian chinese japanese korean indonesian turkish thai uzbek

пример: покупка автомобиля в Запорожье

 

Kwêla: Kosie Beukes, jongste konsertinaspeler?

Kwêla: Kosie Beukes, jongste konsertinaspeler?У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Die 6-jarige Kosie Beukes van Boksburg is 'n gebore musiekmaker en tokkel al vandat hy twee is op sy kitaar. Hy kan klawerbord en ook 'n bietjie banjo speel en leer deesdae hoe die trekklavier, mandolien en dromme werk. Maar dis op die krismiswurm wat hy vroeër vanjaar sy hart verloor het. Kosie wil hom daarop roem dat hy die jongste konsertinaspeler in Suid-Afrika, en moontlik die wêreld is. Mandi het dié jong mannetjie gaan gelukwens met sy verjaardag.
Мой аккаунт