У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Laerskool Kruinsig was die junior wenners van die nasionale kompetisie, Sing in Harmonie.
Die kompetisie word uitgesaai op kykNET nou, kanaal 146 op DSTV en word tans beskou as die grootste skole koor kompetisie in Suid-Afrika.