У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Die Nampo-oesdag is nie net 'n geleentheid vir besighede om geld te maak nie, maar bied ook geleenthede vir 'n helpende hand waar nodig.
Die Afgri-hulpfonds het Woensdag R300 000 aan mnr. Kosie van Zyl, stigter van die bemagtigingsprojek Agri Dwala, en sy vrou, Lize, se Kingdom Ambassadors Children’s Village in die Overberg oorhandig.
Die oorhandiging is op Nampo deur Landbouweekblad, Landbouweekliks, Afgri en Brand Republic gedoen.